Die Genesings Gebed vir Uself

Vir Genesing.Neem in Hoop, met Geloof en in Liefde.Bid met oorgawe hardop by uself! Bid daagliks, of so gereeld as benodig.Die gebed kan geneem of gegee word. Bid hardop vir uself of diegeliefde in u lewe wat genesing benodig. Neem of gee die skrifgedeeltes as medikasie. Die neem of gee van vloeistof is sielkundigvan aard en die woord van God genees diep binne in die liggaam,siel en gees. Bid die gebed eenmalig per dag as … Continue reading Die Genesings Gebed vir Uself