Die Beskermings Gebed in Groeps verband

Gebruik die Gebeds Kaarte vir Veiligheid Vir Beskerming in Familie of Groeps verband.Neem in Hoop, met Geloof en in Liefde.Bid met oorgawe hardop saam met u Familie of inGroep verband! Bid daagliks, of so gereeld as benodig.Die gebed stel die beskerming krag van die Bloed van Jesus vry, enwerk ook sielkundig met ons as mens. Die gebed kom saam met Kraggebed kaarte, wat jy tydens die gebed om jou pak in ’n beskerming ring.10 gebed … Continue reading Die Beskermings Gebed in Groeps verband