Die Beskermings Gebed

Die Gebed werk tensame met Beskermings Kaarte wat jy uitdruk of dupliseer : Vir Beskerming by Uself .Neem in Hoop, met Geloof en in Liefde.Bid met oorgawe hardop by uself! Bid daagliks, of so gereeld as benodig.Die gebed stel die beskerming krag van die Bloed van Jesus vry, enwerk ook sielkundig met ons as mens. Die gebed kom saam met Kraggebed kaarte, wat jy tydens die gebed om jou pak in ’n beskerming ring.10 gebed … Continue reading Die Beskermings Gebed