Die Krag Gebed vir Ons –

Die Krag gebed. Neem in Hoop, met Geloof en in Liefde. Bid met oorgawe hardop saam in ‘n Groep! Die Krag Gebed Here ons kom na U, in die Wonderlike en genesende naam van Jesus Christus, U Seun. Vergewe asseblief al ons sondes, net soos ons ook ons sondaars vergewe het. Here, stort U seëninge oor ons uit! Vergroot ons grondgebied! Neem ons en ons familie onder U beskerming! Wees met ons in alles wat … Continue reading Die Krag Gebed vir Ons –