Die Vertroostings Gebed by Uself

Vir Vertroosting.Neem in Hoop, met Geloof en in Liefde.Bid met oorgawe hardop by uself! Bid daagliks, of so gereeld as benodig.God is die Skepper van jou Hart, Jesus is die Geneesheer van jouhartseer, en die Heilige Gees jou vertrooster.En hul is nou hier.Die gebed kom saam met Bybel boek merke, plaas dit by die betrokkeBybel vers wat die gebed letter verteenwoordig,Sodra jy die manifestasie doen “Ek neem dit” plaas die oop Bybelteen jou Hart, soos … Continue reading Die Vertroostings Gebed by Uself