Gebed vir Voorsorg teen Siektes en Beserings vir Ons

Voorsorg teen Siektes en Beserings.Neem in Hoop, met Geloof en in Liefde.Bid met oorgawe hardop saam as Familie of in Groep verband! VOORSKRIF GEBED VIR VOORSORG.Bid die gebed daagliks hard op saam met u familie. Die gebedmag afgelees word. Bid die Voorskrif gebed vir voorsorg teensiektes en beserings. Manifesteer die aksies”Ons neem dit”, deurom ’n slukkie water of vrugtesap te neem. Die baie kragtigegebed sal net ’n paar minute neem om te bid. Die Gebed.Here. … Continue reading Gebed vir Voorsorg teen Siektes en Beserings vir Ons