Gebed vir Voorsorg teen Siektes en Beserings.

Vir Voorsorg teen Siektes enBeserings. Bid die gebed daagliks tot by die wederkoms van Jesus Neem in Hoop, met Geloof en in Liefde. Bid met oorgawe hardop by uself!Maak die Gebed deel van jou wapenrusting!Die gebed kan geneem word. Bid hardop vir uself of met geliefdes inu lewe wat voorsorg teen siektes en beserings benodig. Neem of geedie skrif gedeeltes as medikasie. Die neem van vloeistof is sielkundigvan aard en die woord van God genees … Continue reading Gebed vir Voorsorg teen Siektes en Beserings.