Gebede in die Bybel – Gebede in die Send Briewe

Paulus leer die Geesgevulde Romeinse Kerk hoe om te bid. Rom 8:26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge.  Die Heilige Gees sal namens ons bid, wanneer ons nie self kan bid nie en slegs wanneer die doping van die Heilige Gees plaasgevind het. Die Heilige Gees sal die bemiddelaar … Continue reading Gebede in die Bybel – Gebede in die Send Briewe