Gebede in die Bybel – Ou Testament

Gen 20:7  Gee dan nou die man se vrou terug, want hy is ‘n profeet; en hy sal vir jou bid, dat jy kan lewe. Maar as jy haar nie teruggee nie, weet dan dat jy sekerlik sal sterwe, jy en almal wat aan jou behoort.  8  Abiméleg is toe die môre vroeg op en het al sy dienaars geroep en die hele saak voor hulle ore vertel. Toe was die manne baie bang.  9  … Continue reading Gebede in die Bybel – Ou Testament