Gebede in die Bybel

Gebede van die Bybel en primêre punte bymekaar sit.  Ons gaan identifiseer wat deel van ‘n suksesvolle gebed en gebedslewe behoort te wees. Ons gaan na elke gebed kyk en dan ‘n Volkmaakte Gebed saamstel. ‘n Gebed wat alle punte van ons gesprekke met God dek. As ons al die versies opbreek, dan sal ons hoofsaaklike 4 verskillende areas sien waaruit ons ‘n Dinamiese Gebed kan saamstel. Gebede in die Ou Testament Gebede wat Jesus … Continue reading Gebede in die Bybel