Die Dankseggings Gebed

Die Dankseggings gebed. Gee in Hoop, met Geloof en in Liefde. Bid met oorgawe hardop by uself! Bid die gebed hardop vir die Drie eenheid, as dank betuiging, vir die voorsorg, genesing, bevryding, beskerming, vertroosting, voorsiening en krag voorsiening wat u ontvang het vanaf die Voorskrif gebede uit die Hemel. Betuig u dank, uit u hart uit. Die Dankseggings Gebed Here ek kom om na U spreek kamers en stoor kamers. In die liefdevolle en … Continue reading Die Dankseggings Gebed