Die Krag gebed. Neem in Hoop, met Geloof en in Liefde. Bid met oorgawe hardop by uself! Die Krag Gebed Here ek kom na U, in die Wonderlike en genesende naam van Jesus Christus U Seun. Vergewe asseblief al my sondes, net soos ek ook my sondaars vergewe het. Here, stort U seëninge oor my uit! Vergroot my grondgebied! Neem my en my familie onder U beskerming! Wees met ons in alles wat ons doen! … Continue reading Die Krag Gebed
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed